Gripen over African Skies

This is the Swedish built Saab JAS 39 Gripen (Eng: Griffen). These three pictures are paintings done by my dad Charl Mӧller, depicting some of the aircraft purchased by the South African Air Force. They are on my list of favorite fighter jets, painted by my favorite artist.

8 comments on “Gripen over African Skies”

  1. Dit is uitstekend gedoen!! My man is amper 30 jaar al betrokke by die Cheetah vliegtuig. Ek beoog om vir hom ook 'n skildery van een te maak (die Cheetah) en ek hoop ek kan dit ook so goed regkry soos jou pa! Of sal ek so sê… ek gaan my bes probeer!!

  2. Die Cheetah is natuurlik 'n ander gunsteling van my! Sterkte daarmee, glo dit sal baie goed uitkom! 🙂

  3. Wow! Jy is met reg trots op jou Pa se wonderlike talent. Ek onthou destyds was daar hierdie reeks skilderye van die Mirage en Impala vliegtuie. Om die waarheid te se as jong seun het ek afdrukke daarvan op my kamermuur geplak. Was dit dalk ook jou Pa?

  4. Ek is besonder trots op hom. Wat my altyd verbaas is hoe hy van een onderwerp na 'n ander kan spring en sy styl aanpas en dit werk so goed – of dit nou 'n luiperd is, of 'n trein, vliegtuig of ou geboutjie in Italie. Daardie afdrukke waarvan jy praat was egter nie deur hom gedoen nie. Sover ek weet het hy nog nie 'n Mirage of Impala gedoen nie.

  5. Eerstens, Thea, sterkte met jou voornemens. Jou bes sal goed genoeg wees. Sal baie graag jou kunswerk wil sien wanneer dit klaar is asseblief.My se Seun is reg. Ek pleit onskuldig wat die mirage en Cheetah betref.My seun se sieninge oor sy pa laat my telkens effens sprakeloos. Dankie Seun. Net kortliks wat die verskeidenheid van temas betref… Daar mag baie verskillende temas wees wat ek graag doen, maar net een goue draad wat elke skildery met die ander verbind, en dit gaan oor gevoel, emosie en atmosfeer wat in elke werk teenwoordig moet wees.

  6. Die Moller-doer-onder se Pa: Ek het bietjie op jou webwerf gaan snuffel en is erg beindruk. Ek sou ook met reg trots wees op so 'n Pa! 🙂

  7. great paintings…almost real

  8. Stem saam met Bib!! Sal die foto stuur as ek die dag klaar is met hom!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: